Chapa ya Youversion
Ikoni ya Utafutaji

Verlosser - Die Belofte VervulMfano

Verlosser - Die Belofte Vervul

SIKU 22 YA 29

Oordenkingsvrae:

1. Hoe is die profesie in Maleagi vervul volgens Lukas?

2. Wat het Johannes die Doper in die wildernis gedoen? 

3. Wat vertel hierdie verse ons oor Maria?

4. Wat sou jou antwoord aan die engel gewees het? Dink jy jy sou soos Maria geantwoord het, “Ek is tot beskikking van die Here. Laat met my gebeur wat u gesê het”? Watter aspekte van jou lewe moet jy aan God oorgee?

5. Wat vertel hierdie verse jou van Josef? 

Kuhusu Mpango huu

Verlosser - Die Belofte Vervul

Kersfees kan 'n oorweldigende seisoen wees. Dis maklik om te vergeet wat ons werklik met Kersfees vier: Ons vier dat 'n Verlosser vir ons gebore is. Ons vier die vervulling van die Wet en die Profete in Jesus. Ons vier Immanuel, God met ons. Ons bid dat hierdie studie sal help om jou geloof, jou begrip van Kersfees en die koms van Christus ons Verlosser, te verdiep.

More