1
PSALMS 140:13
Afrikaans 1983
AFR83
Ek weet, die Here behartig die regsaak van die hulpelose, Hy sorg vir die reg van die arme.
Linganisha
Chunguza PSALMS 140:13
2
PSALMS 140:1-2
Vir die koorleier. 'n Psalm van Dawid. Red my van mense wat sleg is, Here, beskerm my teen mense wat geweld pleeg
Chunguza PSALMS 140:1-2
3
PSALMS 140:12
Laat daar geen skindertong in die land wees nie, laat onheil dié wat geweld pleeg, elke keer weer tref!
Chunguza PSALMS 140:12
4
PSALMS 140:4
Hulle tonge is so giftig soos slange, hulle woorde so venynig soos adders. Sela
Chunguza PSALMS 140:4
Nyumbani
Biblia
Mipango
Video