1
Genesis 19:26
PWL in Standaard Protestantse Canon
SPC
Sy vrou het agter hom omgekyk en sy het ’n soutpilaar geword.
Linganisha
Chunguza Genesis 19:26
2
Genesis 19:16
Terwyl hy nog talm, gryp die manne hom en sy vrou en sy twee dogters aan die hand omdat יהוה guns aan hom bewys het en hulle bring hom uit en sit hom buitekant die stad neer.
Chunguza Genesis 19:16
3
Genesis 19:17
Dit het so gebeur dat toe hulle hul uitgebring het, sê hulle: “Vlug vir jou lewe! Moenie omkyk nie en moenie êrens in die Yardenvallei bly staan nie. Vlug na die berge sodat jy nie vernietig word nie!”
Chunguza Genesis 19:17
4
Genesis 19:29
Terwyl God die stede van die Yardenvallei vernietig, het God Avraham onthou en Lot uitgestuur uit die vernietiging, toe Hy die stede waar Lot gebly het, omvergewerp het.
Chunguza Genesis 19:29
Nyumbani
Biblia
Mipango
Video