YouVersion logga
BibelnLäsplanerVideor
Skaffa appen
Språkväljare
Sök ikon

Populära bibelverser från ROMEINE 2

1

ROMEINE 2:3-4

Afrikaans 1983

AFR83

Maar jy, mens, wat ander veroordeel wat sulke dinge doen, en jy doen dit self, verbeel jy jou dat jy aan die oordeel van God sal ontkom? God is ryk in goedheid, verdraagsaamheid en geduld! Sê dit vir jou niks nie? Besef jy nie dat God jou deur sy goedheid tot bekering wil lei nie?

Jämför

Utforska ROMEINE 2:3-4

2

ROMEINE 2:1

Afrikaans 1983

AFR83

Daarom is daar vir jou geen verontskuldiging nie, vir jou, mens wat 'n ander veroordeel, wie jy ook al is. Deurdat jy oor 'n ander 'n oordeel uitspreek, veroordeel jy jouself, want jy wat veroordeel, doen dieselfde dinge.

Jämför

Utforska ROMEINE 2:1

3

ROMEINE 2:11

Afrikaans 1983

AFR83

God trek immers niemand voor nie.

Jämför

Utforska ROMEINE 2:11

4

ROMEINE 2:13

Afrikaans 1983

AFR83

Nie dié wat die wet hoor, word deur God vrygespreek nie, maar dié wat doen wat die wet sê, sal vrygespreek word.

Jämför

Utforska ROMEINE 2:13

5

ROMEINE 2:6

Afrikaans 1983

AFR83

Hy sal elkeen vergeld volgens sy dade

Jämför

Utforska ROMEINE 2:6

6

ROMEINE 2:8

Afrikaans 1983

AFR83

maar dié wat uit selfsug ongehoorsaam is aan die waarheid en toegee aan die ongeregtigheid, straf Hy in sy toorn.

Jämför

Utforska ROMEINE 2:8

7

ROMEINE 2:5

Afrikaans 1983

AFR83

Maar deur jou verharding en jou onbekeerlike hart is jy besig om vir jouself straf op te gaar vir die oordeelsdag, wanneer God sy regverdige oordeel sal uitspreek.

Jämför

Utforska ROMEINE 2:5

Föregående kapitel
Nästa kapitel
YouVersion

Uppmuntrar och utmanar dig att söka Guds närhet varje dag.

Tjänst

Om

Karriärer

Volontär

Blogg

Press

Användbara länkar

Hjälp

Donera

Bibelöversättningar

Ljudbiblar

Bibelspråk

Dagens vers


En digital tjänst från

Life.Church
Svenska

©2026 Life.Church / YouVersion

IntegritetspolicyVillkor
Åtgärdsprogram för säkerhet
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest