YouVersion logga
BibelnLäsplanerVideor
Skaffa appen
Språkväljare
Sök ikon

Populära bibelverser från 2 TIMOTEUS 1

1

2 TIMOTEUS 1:7

Afrikaans 1983

AFR83

Die Gees wat God ons gegee het, maak ons immers nie lafhartig nie, maar vul ons met krag en liefde en selfbeheersing.

Jämför

Utforska 2 TIMOTEUS 1:7

2

2 TIMOTEUS 1:9

Afrikaans 1983

AFR83

Hy het ons gered en ons geroep om aan Hom toegewy te wees. Dit het Hy gedoen, nie op grond van ons dade nie, maar op grond van sy eie besluit en die genade wat Hy van ewigheid af in Christus Jesus aan ons geskenk het.

Jämför

Utforska 2 TIMOTEUS 1:9

3

2 TIMOTEUS 1:6

Afrikaans 1983

AFR83

Om hierdie rede herinner ek jou daaraan dat jy die genadegawe wat God jou gegee het toe ek jou die hande opgelê het, soos 'n vuur weer moet aanblaas.

Jämför

Utforska 2 TIMOTEUS 1:6

4

2 TIMOTEUS 1:8

Afrikaans 1983

AFR83

Jy moenie skaam wees om die boodskap van die Here te verkondig nie; en moet jou ook nie skaam vir my wat om sy ontwil 'n gevangene is nie. Inteendeel, dra jou deel van die ontberings vir die evangelie met die krag wat God jou gee.

Jämför

Utforska 2 TIMOTEUS 1:8

5

2 TIMOTEUS 1:12

Afrikaans 1983

AFR83

Om dié rede ly ek ook hierdie dinge. Maar dit skrik my nie af nie, want ek weet op wie ek vertrou, en ek is daarvan oortuig dat Hy magtig is om wat Hy aan my toevertrou het, tot op die dag dat Hy weer kom, in stand te hou.

Jämför

Utforska 2 TIMOTEUS 1:12

Gratis läsplaner och andakter relaterade till 2 TIMOTEUS 1

Föregående kapitel
Nästa kapitel
YouVersion

Uppmuntrar och utmanar dig att söka Guds närhet varje dag.

Tjänst

Om

Karriärer

Volontär

Blogg

Press

Användbara länkar

Hjälp

Donera

Bibelöversättningar

Ljudbiblar

Bibelspråk

Dagens vers


En digital tjänst från

Life.Church
Svenska

©2026 Life.Church / YouVersion

IntegritetspolicyVillkor
Åtgärdsprogram för säkerhet
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest