YouVersion logga
BibelnLäsplanerVideor
Skaffa appen
Språkväljare
Sök ikon

Populära bibelverser från 2 TIMOTEUS 2

1

2 TIMOTEUS 2:15

Afrikaans 1983

AFR83

Lê jou daarop toe om jou tot beskikking van God te stel as 'n arbeider wat die goedkeuring van God wegdra, 'n arbeider wat hom vir sy werk nie hoef te skaam nie, wat die woord van die waarheid suiwer verkondig.

Jämför

Utforska 2 TIMOTEUS 2:15

2

2 TIMOTEUS 2:22

Afrikaans 1983

AFR83

Vermy die begeertes wat 'n jongmens in gevaar bring, en streef na opregtheid, geloof, liefde en vrede, saam met almal wat uit 'n rein hart die Here aanroep.

Jämför

Utforska 2 TIMOTEUS 2:22

3

2 TIMOTEUS 2:24

Afrikaans 1983

AFR83

'n Dienaar van die Here moenie rusie maak nie. Inteendeel, hy moet vriendelik wees teenoor almal, bekwaam om ander te leer en iemand wat onreg kan dra.

Jämför

Utforska 2 TIMOTEUS 2:24

4

2 TIMOTEUS 2:13

Afrikaans 1983

AFR83

as ons ontrou is – Hy bly getrou: Hy kan Homself nie verloën nie.

Jämför

Utforska 2 TIMOTEUS 2:13

5

2 TIMOTEUS 2:25

Afrikaans 1983

AFR83

Met vriendelikheid moet hy teenstanders teregwys. Dit kan wees dat God hulle bekeer en hulle tot kennis van die waarheid bring.

Jämför

Utforska 2 TIMOTEUS 2:25

6

2 TIMOTEUS 2:16

Afrikaans 1983

AFR83

Maar die onheilige en sinlose praatjies moet jy vermy, want dié wat dit versprei, sal nog verder in goddeloosheid verval

Jämför

Utforska 2 TIMOTEUS 2:16

Föregående kapitel
Nästa kapitel
YouVersion

Uppmuntrar och utmanar dig att söka Guds närhet varje dag.

Tjänst

Om

Karriärer

Volontär

Blogg

Press

Användbara länkar

Hjälp

Donera

Bibelöversättningar

Ljudbiblar

Bibelspråk

Dagens vers


En digital tjänst från

Life.Church
Svenska

©2026 Life.Church / YouVersion

IntegritetspolicyVillkor
Åtgärdsprogram för säkerhet
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest