YouVersion logga
BibelnLäsplanerVideor
Skaffa appen
Språkväljare
Sök ikon

Populära bibelverser från 1 KORINTIËRS 2

1

1 KORINTIËRS 2:9

Afrikaans 1983

AFR83

Maar soos daar geskrywe staan: “Wat die oog nie gesien en die oor nie gehoor het nie,” en wat in die hart van 'n mens nie opgekom het nie, dit het God gereed gemaak vir dié wat Hom liefhet.

Jämför

Utforska 1 KORINTIËRS 2:9

2

1 KORINTIËRS 2:14

Afrikaans 1983

AFR83

Die mens wat nie die Gees van God het nie, aanvaar nie die dinge van die Gees van God nie. Vir hom is dit onsin. Hy kan dit ook nie verstaan nie, omdat dit geestelik beoordeel moet word.

Jämför

Utforska 1 KORINTIËRS 2:14

3

1 KORINTIËRS 2:10

Afrikaans 1983

AFR83

Aan ons dan het God dit deur die Gees bekend gemaak, want die Gees deursoek alle dinge, ook die diepste geheimenisse van God.

Jämför

Utforska 1 KORINTIËRS 2:10

4

1 KORINTIËRS 2:12

Afrikaans 1983

AFR83

Die Gees wat ons ontvang het, is nie die gees van die wêreld nie, maar die Gees wat van God kom. So weet ons wat God ons uit genade geskenk het.

Jämför

Utforska 1 KORINTIËRS 2:12

5

1 KORINTIËRS 2:4-5

Afrikaans 1983

AFR83

Die boodskap wat ek verkondig, het julle oortuig, nie deur geleerdheid en welsprekendheid nie, maar deur die kragtige werking van die Gees. Dus is julle geloof nie op die wysheid van mense gegrond nie, maar op die krag van God.

Jämför

Utforska 1 KORINTIËRS 2:4-5

Föregående kapitel
Nästa kapitel
YouVersion

Uppmuntrar och utmanar dig att söka Guds närhet varje dag.

Tjänst

Om

Karriärer

Volontär

Blogg

Press

Användbara länkar

Hjälp

Donera

Bibelöversättningar

Ljudbiblar

Bibelspråk

Dagens vers


En digital tjänst från

Life.Church
Svenska

©2026 Life.Church / YouVersion

IntegritetspolicyVillkor
Åtgärdsprogram för säkerhet
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest