YouVersion logga
BibelnLäsplanerVideor
Skaffa appen
Språkväljare
Sök ikon

Populära bibelverser från 1 KORINTIËRS 3

1

1 KORINTIËRS 3:16

Afrikaans 1983

AFR83

Weet julle nie dat julle die tempel van God is en dat die Gees van God in julle woon nie?

Jämför

Utforska 1 KORINTIËRS 3:16

2

1 KORINTIËRS 3:11

Afrikaans 1983

AFR83

want niemand kan 'n ander fondament lê as wat reeds gelê is nie. Die fondament is Jesus Christus.

Jämför

Utforska 1 KORINTIËRS 3:11

3

1 KORINTIËRS 3:7

Afrikaans 1983

AFR83

Dit gaan dus nie om die een wat plant of die een wat natgooi nie, maar om God wat laat groei.

Jämför

Utforska 1 KORINTIËRS 3:7

4

1 KORINTIËRS 3:9

Afrikaans 1983

AFR83

Ons is medewerkers in diens van God, en julle is die saailand van God. Julle is ook die gebou van God.

Jämför

Utforska 1 KORINTIËRS 3:9

5

1 KORINTIËRS 3:13

Afrikaans 1983

AFR83

elkeen se werk sal aan die lig kom. Die dag wanneer Christus kom, sal dit duidelik word. Die dag kom met vuur, en die vuur sal die gehalte van elkeen se werk toets.

Jämför

Utforska 1 KORINTIËRS 3:13

6

1 KORINTIËRS 3:8

Afrikaans 1983

AFR83

Die een wat plant en die een wat natgooi, staan op gelyke voet: God sal elkeen beloon volgens sy werk.

Jämför

Utforska 1 KORINTIËRS 3:8

7

1 KORINTIËRS 3:18

Afrikaans 1983

AFR83

Niemand moet homself mislei nie. As een van julle dink dat hy volgens die maatstaf van hierdie wêreld 'n wyse man is, moet hy dwaas word sodat hy werklik 'n wyse mens kan word

Jämför

Utforska 1 KORINTIËRS 3:18

Gratis läsplaner och andakter relaterade till 1 KORINTIËRS 3

Föregående kapitel
Nästa kapitel
YouVersion

Uppmuntrar och utmanar dig att söka Guds närhet varje dag.

Tjänst

Om

Karriärer

Volontär

Blogg

Press

Användbara länkar

Hjälp

Donera

Bibelöversättningar

Ljudbiblar

Bibelspråk

Dagens vers


En digital tjänst från

Life.Church
Svenska

©2026 Life.Church / YouVersion

IntegritetspolicyVillkor
Åtgärdsprogram för säkerhet
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest