1
Spreuke 27:17
Bybel vir almal
ABA
Een stuk yster kan 'n ander stuk yster skerpmaak, so kan een mens 'n ander mens help om slim te word.
Compară
Explorează Spreuke 27:17
2
Spreuke 27:1
Jy moenie spog oor wat jy môre sal doen nie, want jy weet nie wat môre sal gebeur nie.
Explorează Spreuke 27:1
3
Spreuke 27:6
Wanneer 'n vriend jou seermaak, dan doen hy dit omdat hy jou vriend wil bly. Wanneer iemand jou die hele dag wil aanhou soen, dan haat hy jou.
Explorează Spreuke 27:6
4
Spreuke 27:19
Wanneer iemand in die water kyk, dan kan hy sy gesig sien. Dit is dieselfde: Die dinge wat jy dink, wys vir jou wie jy is.
Explorează Spreuke 27:19
5
Spreuke 27:2
Jy moenie jouself prys nie, iemand anders kan dit doen, iemand van 'n ander plek kan jou prys, jy moenie dit self doen nie.
Explorează Spreuke 27:2
6
Spreuke 27:5
Dit is beter om eerlik vir iemand te sê wat hy verkeerd doen, beter as om vir hom lief te wees maar dit nie te wys nie.
Explorează Spreuke 27:5
7
Spreuke 27:15
'n Dak wat aanhou lek wanneer dit reën, is soos 'n vrou wat aanhou kla.
Explorează Spreuke 27:15