1
Spreuke 26:4-5
Bybel vir almal
ABA
As 'n dwaas dom dinge sê, en jy antwoord hom nie, dan sal hy dink jy is ook dom. As 'n dwaas dom dinge sê, en jy antwoord hom, dan sal hy dink hy het wysheid.
Compară
Explorează Spreuke 26:4-5
2
Spreuke 26:11
'n Dwaas wat twee maal dieselfde dom ding doen, is soos 'n hond wat terugkom na die kos wat hy opgebring het.
Explorează Spreuke 26:11
3
Spreuke 26:20
As daar nie hout is nie, dan kan 'n vuur nie brand nie, as niemand skinder nie, dan sal mense nie twis nie.
Explorează Spreuke 26:20
4
Spreuke 26:27
Iemand wat vir ander mense 'n gat grawe, sal self in die gat val. Die klippe wat hy gooi, sal na hom toe terugkom.
Explorează Spreuke 26:27
5
Spreuke 26:12
Wanneer jy iemand sien wat dink net hý het wysheid, dan sien jy iemand met wie dit slegter sal gaan as met 'n dwaas.
Explorează Spreuke 26:12
6
Spreuke 26:17
Iemand wat kwaad word en saam twis wanneer ander mense stry, is soos iemand wat 'n kwaai hond se ore gryp.
Explorează Spreuke 26:17