1
Spreuke 25:28
Bybel vir almal
ABA
Iemand wat homself nie kan regeer nie, is soos 'n stad wat nie meer 'n muur rondom hom het nie.
Compară
Explorează Spreuke 25:28
2
Spreuke 25:21-22
Wanneer iemand wat vir jou haat, honger is, dan moet jy vir hom kos gee om te eet. Wanneer hy dors is, dan moet jy vir hom water gee om te drink. Dan sal jy hom skaam laat word omdat hy jou haat, en die Here sal jou beloon.
Explorează Spreuke 25:21-22