1
Ya'akov 3:17
PWL Druk Weergawe (Siries)
PWL
maar die wysheid van bo is rein, vol vrede, sag, gee aandag, vol van liefde en goeie vrugte; sonder verdeeldheid of die aanneming van ’n persoon
Sammenlign
Utforsk Ya'akov 3:17
2
Ya'akov 3:13
Wie is wys en intelligent onder julle? Laat hom sy goeie dade wys in ’n mooi lewenswyse, in die wysheid van nederigheid
Utforsk Ya'akov 3:13
3
Ya'akov 3:18
maar vrugte van onpartydige opregtheid, wat in kalmte gesaai word deur hulle wat vrede maak.
Utforsk Ya'akov 3:18
4
Ya'akov 3:16
want waar jaloesie en selfsug is, daar is wanorde en allerhande bose dinge
Utforsk Ya'akov 3:16
5
Ya'akov 3:9-10
Daarmee seën ons יהוה-die-Vader en daarmee vervloek ons mense, wat gemaak is na die beeld van God. Uit dieselfde mond kom vervloeking en seëninge. Dit, my broers, behoort nie so te wees nie.
Utforsk Ya'akov 3:9-10
6
Ya'akov 3:6
Die tong is ook ’n vuur en die wêreld van boosheid soos ’n oerwoud. Die tong op sy eie onder die lede, besmet ons hele liggaam en dit steek die opeenvolgende generasies aan, wat soos wiele voortrol en brand soos vuur
Utforsk Ya'akov 3:6
7
Ya'akov 3:8
maar die mens is nie in staat om die tong te tem nie. Dit is onbeheerbaar boos, vol dodelike gif.
Utforsk Ya'akov 3:8
8
Ya'akov 3:1
Daar moenie baie leermeesters onder julle wees nie, my broers, want julle weet dat ons ’n groter beoordeling sal ontvang
Utforsk Ya'akov 3:1