1
Ya'akov 4:7
PWL Druk Weergawe (Siries)
PWL
Wees dan gehoorsaam aan God en staan op teen die teëstander en hy sal van julle af wegvlug.
Sammenlign
Utforsk Ya'akov 4:7
2
Ya'akov 4:8
Kom nader na God toe en Hy sal nader kom na julle toe. Sondaars, reinig julle hande; twyfelaars, sonder julle gedagtes, wil en emosies af!
Utforsk Ya'akov 4:8
3
Ya'akov 4:10
Wees nederig voor יהוה en Hy sal julle oplig.
Utforsk Ya'akov 4:10
4
Ya'akov 4:6
Ons Meester gee ons groter onverdiende guns, want Hy sê dít: “God verneder die trotses, maar aan die nederiges gee Hy onverdiende guns.”
Utforsk Ya'akov 4:6
5
Ya'akov 4:17
Wie ook al weet wat goed is en dit nie doen nie, vir hom is dit sonde.
Utforsk Ya'akov 4:17
6
Ya'akov 4:3
Julle vra en julle ontvang nie omdat julle met bose redes vra, om julle begeertes te voed.
Utforsk Ya'akov 4:3
7
Ya'akov 4:4
Egbrekers, weet julle nie dat vriendskap met die wêreld vyandskap teen God is nie? Wie daarom kies om ’n vriend van hierdie wêreld te wees, is ’n vyand van God
Utforsk Ya'akov 4:4
8
Ya'akov 4:14
en hulle weet nie eens wat môre bring nie, want soos wat is ons lewe? Dit is ’n mis wat vir ’n kort tydjie verskyn en dan verdwyn en weggaan.
Utforsk Ya'akov 4:14