1
Ya'akov 2:17
PWL Druk Weergawe (Siries)
PWL
Net so is ook die ‘geloof’, as dit geen dade het nie, in sigself dood
Sammenlign
Utforsk Ya'akov 2:17
2
Ya'akov 2:26
Net soos die liggaam sonder gees dood is, net so is ook die ‘geloof’ sonder dade dood.
Utforsk Ya'akov 2:26
3
Ya'akov 2:14
Wat is die voordeel, my broers, as iemand sê dat hy die ‘geloof’ het, maar hy het nie die dade nie? Kan sy ‘geloof’ hom red?
Utforsk Ya'akov 2:14
4
Ya'akov 2:19
Jy vertrou dat God één is. Jy doen goed. Die demone glo dit ook en hulle bewe
Utforsk Ya'akov 2:19
5
Ya'akov 2:18
want iemand sê vir jou: jy en ek het ‘geloof’; ek het werke. Wys my jou ‘geloof’ sonder dade en ek sal jou my vertroue deur my dade wys.
Utforsk Ya'akov 2:18
6
Ya'akov 2:13
want die oordeel is sonder verskoning teenoor die wat nie liefdevolle omgee gee nie; met liefdevolle omgee het jy heerskappy oor die oordeel.
Utforsk Ya'akov 2:13
7
Ya'akov 2:24
Sien julle dat die mens onskuldig verklaar word deur dade en nie alleen deur die ‘geloof’ nie?
Utforsk Ya'akov 2:24
8
Ya'akov 2:22
Sien jy dat sy vertroue sy dade bevestig het en dat sy vertroue volmaak geword het deur dade?
Utforsk Ya'akov 2:22