1
Ya'akov 1:2-3
PWL Druk Weergawe (Siries)
PWL
Laat daar alle vreugde onder julle wees, my broers, wanneer julle deur allerhande en baie versoekinge gaan omdat julle weet dat die toetsing van vertroue vir julle volharding bereik
Sammenlign
Utforsk Ya'akov 1:2-3
2
Ya'akov 1:5
maar as iemand van julle wysheid kortkom, laat hom dit van God bid, wat aan almal vrylik gee sonder om te verwyt en dit sal aan hom gegee word.
Utforsk Ya'akov 1:5
3
Ya'akov 1:19
Elkeen van julle, my broers wat ek lief het, moet gou wees om te luister, stadig om te praat, stadig om kwaad te word
Utforsk Ya'akov 1:19
4
Ya'akov 1:4
maar die volharding moet self aanhou werk tot volmaaktheid sodat julle volmaak en volledig kan wees en in niks kortkom nie
Utforsk Ya'akov 1:4
5
Ya'akov 1:22
Wees ’n doener van die boodskap en nie net ’n hoorder wat jouself mislei nie
Utforsk Ya'akov 1:22
6
Ya'akov 1:12
Geseënd is die man wat volhard as hy getoets word, want as hy die toets deurstaan het, sal hy die kroon van die lewe ontvang, wat God beloof, aan die wat Hom lief het.
Utforsk Ya'akov 1:12
7
Ya'akov 1:17
Alle geskenke wat goed en volmaak is, kom van bo af, vanaf die Vader van Lig. By Hom is daar geen verandering of skaduwee van wysiging nie.
Utforsk Ya'akov 1:17
8
Ya'akov 1:23-24
want as iemand ’n hoorder van die boodskap is en nie ’n doener nie, is hy soos ’n man wat sy gesig in ’n spieël sien, want hy sien homself en gaan weg en vergeet hoe hy gelyk het
Utforsk Ya'akov 1:23-24
9
Ya'akov 1:27
Rein en afgesonderde bediening voor God-die-Vader is dít: om wese en weduwees in hulle moeilikhede te besoek en jou eie lewe sonder besmetting van die wêreld te hou.
Utforsk Ya'akov 1:27
10
Ya'akov 1:13-14
Laat niemand, as hy versoek word, sê: “Ek word deur God versoek nie,” want God is nie bekend met boosheid nie en Hy versoek nie die mens nie, maar elkeen word getoets deur sy eie begeertes; hy begeer en word mislei.
Utforsk Ya'akov 1:13-14
11
Ya'akov 1:9
Laat die arm broer roem dat hy opgelig word
Utforsk Ya'akov 1:9