Geloof - Leef Doelbewus en Ewigheids GefokusЗагвар

Op watter wyse sal jy hierdie week in geloof LEWE? Hoe sal jy doelbewus leef, gefokus op die ewigheid?
Wie sal jy bemoedig met die waarheid oor wat jy geleer het?
Jy het die GELOOF-leesplan voltooi! Ons het ander YouVersion-leesplanne beskikbaar wat jy kan vind deur vir "NBS2GO" te soek.
As jy van hierdie vyfdaagse GELOOF-plan gehou het, kan jy ons gratis GELOOF 2GO-Bybelstudie by nbs2go.com probeer.
Бичээс
Энэ төлөвлөгөөний тухай

Die Here wil hê dat sy gelowiges op geloofsvlerke moet sweef. Die Bybel is ons gids, die karakters daarin ons voorbeelde, en die Heilige Gees ons hulp vir die lewe in geloof. Die Bybel is vol getuienisse wat ‘n alternatiewe lewe van rebellie en ongehoorsaamheid gekies het, asook die wat ‘n lewe van oorgawe in geloof gekies het.
More
Холбоотой төлөвлөгөө

ГЭРЛЭЛТ

Миний зорилго юу вэ? Бурханыг болон бусдыг хайрлахад суралцах нь

Хүлээлт

BibleProject | Topa

Миний бизнес Бурханых

Даниел ажил дээрээ: Ажлын байран дахь бүтээлч дагалдуулал

Бизнесээ өсгөх нууц / “Библи дэх бизнесийн нууц” номоос

Үйлс номыг судлахуй: Зарц удирдагч

Өөртөө эргэлзээ, түгшүүрийг ялах
