YouVersionロゴ
聖書読書プランビデオ
アプリを入手
言語選択
検索アイコン

SPREUKE 14の有名な聖句

1

SPREUKE 14:12

Afrikaans 1983

AFR83

Daar is 'n lewenswyse wat vir 'n mens reg kan lyk, maar die uiteinde daarvan is die dood.

比較

SPREUKE 14:12で検索

2

SPREUKE 14:30

Afrikaans 1983

AFR83

'n Kalm gemoed hou die liggaam gesond; hartstog vreet 'n mens op.

比較

SPREUKE 14:30で検索

3

SPREUKE 14:29

Afrikaans 1983

AFR83

'n Geduldige mens is baie verstandig; een wat kort van draad is, stel sy dwaasheid ten toon.

比較

SPREUKE 14:29で検索

4

SPREUKE 14:1

Afrikaans 1983

AFR83

'n Wyse vrou sorg vir haar huis; 'n vrou sonder wysheid breek alles af.

比較

SPREUKE 14:1で検索

5

SPREUKE 14:26

Afrikaans 1983

AFR83

Wie die Here dien, het daarin 'n veilige toevlug, en ook sy kinders vind daar skuiling.

比較

SPREUKE 14:26で検索

6

SPREUKE 14:27

Afrikaans 1983

AFR83

Wie die Here dien, vind daarin 'n bron van lewe; dit laat jou die strikke van die dood ontkom.

比較

SPREUKE 14:27で検索

7

SPREUKE 14:16

Afrikaans 1983

AFR83

Wie wysheid het, is versigtig en vermy die kwaad; wie wysheid kortkom, is roekeloos en selfversekerd.

比較

SPREUKE 14:16で検索

無料の読書プランとSPREUKE 14に関係したデボーション

前章
次章
YouVersion

日々、神との親しい交わりを求めるために、あなたを励まし、勇気を与えます。

ミニストリー

概要

キャリア

ボランティア

ブログ

プレス

便利なリンク集

ヘルプ

寄付

聖書の訳

オーディオ聖書

聖書の言語

今日の聖句


デジタルミニストリー

Life.Church
日本語

©2026 Life.Church / YouVersion

プライバシー規約利用規約
脆弱性の開示
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest