YouVersionロゴ
聖書読書プランビデオ
アプリを入手
言語選択
検索アイコン

SPREUKE 15の有名な聖句

1

SPREUKE 15:1

Afrikaans 1983

AFR83

'n Sagte antwoord laat woede bedaar; 'n krenkende woord laat woede ontvlam.

比較

SPREUKE 15:1で検索

2

SPREUKE 15:33

Afrikaans 1983

AFR83

Om die Here te dien, is om onderrig te word in wysheid; nederigheid kom voor eer.

比較

SPREUKE 15:33で検索

3

SPREUKE 15:4

Afrikaans 1983

AFR83

Kalmerende woorde bring lewe, skynheilige woorde breek mense.

比較

SPREUKE 15:4で検索

4

SPREUKE 15:22

Afrikaans 1983

AFR83

Waar daar nie beraadslaging is nie, slaag planne nie; dit slaag wanneer daar baie raadgewers is.

比較

SPREUKE 15:22で検索

5

SPREUKE 15:13

Afrikaans 1983

AFR83

Blydskap laat 'n mens se gesig straal; smart maak 'n mens terneergedruk.

比較

SPREUKE 15:13で検索

6

SPREUKE 15:3

Afrikaans 1983

AFR83

Die Here sien oral; Hy hou slegte en goeie mense dop.

比較

SPREUKE 15:3で検索

7

SPREUKE 15:16

Afrikaans 1983

AFR83

Liewer min hê en die Here dien as groot rykdom en bekommernis daaroor.

比較

SPREUKE 15:16で検索

8

SPREUKE 15:18

Afrikaans 1983

AFR83

'n Humeurige mens soek skoor; 'n verdraagsame mens maak rusies uit die wêreld.

比較

SPREUKE 15:18で検索

9

SPREUKE 15:28

Afrikaans 1983

AFR83

'n Regverdige mens dink voor hy antwoord; goddelose mense sê net slegte dinge.

比較

SPREUKE 15:28で検索

無料の読書プランとSPREUKE 15に関係したデボーション

前章
次章
YouVersion

日々、神との親しい交わりを求めるために、あなたを励まし、勇気を与えます。

ミニストリー

概要

キャリア

ボランティア

ブログ

プレス

便利なリンク集

ヘルプ

寄付

聖書の訳

オーディオ聖書

聖書の言語

今日の聖句


デジタルミニストリー

Life.Church
日本語

©2026 Life.Church / YouVersion

プライバシー規約利用規約
脆弱性の開示
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest