1
SPREUKE 13:20
Afrikaans 1983
AFR83
Wie met wyse mense omgaan, kry self wysheid; wie hom met dwase ophou, word self sleg.
比較
SPREUKE 13:20で検索
2
SPREUKE 13:3
Wie sy mond in bedwang hou, behou sy lewe; wie sy mond nie kan hou nie, gaan sy ondergang tegemoet.
SPREUKE 13:3で検索
3
SPREUKE 13:24
Wie sy seun nie straf nie, het hom nie lief nie; as hy hom liefhet, sal hy hom straf wanneer dit nodig is.
SPREUKE 13:24で検索
4
SPREUKE 13:12
'n Verwagting wat nie uitkom nie, maak 'n mens mismoedig; 'n begeerte wat vervul word, bring nuwe lewe.
SPREUKE 13:12で検索
5
SPREUKE 13:6
Die opregte bly behoue deur sy gehoorsaamheid aan die Here; ongehoorsaamheid laat die sondaar te gronde gaan.
SPREUKE 13:6で検索
6
SPREUKE 13:11
Rykdom wat sommerso gekom het, verminder maklik; wie bietjie vir bietjie bymekaarmaak, word ryk.
SPREUKE 13:11で検索
7
SPREUKE 13:10
Selfverheffing lei altyd tot twis; dié wat goeie raad aanneem, het wysheid.
SPREUKE 13:10で検索
8
SPREUKE 13:22
'n Goeie mens laat 'n erfenis na ook vir sy kleinkinders; die besittings van die sondaar kom in die hande van die regverdige.
SPREUKE 13:22で検索
9
SPREUKE 13:1
'n Wyse seun laat hom leer deur sy vader, 'n ligsinnige slaan nie eens op dreigemente ag nie.
SPREUKE 13:1で検索
10
SPREUKE 13:18
Armoede en vernedering wag vir iemand wat hom nie wil laat leer nie, wie 'n teregwysing ter harte neem, word geëer.
SPREUKE 13:18で検索