Lig - Aangetrek Tot Die Lewe Deur Die Wonderbaarlike Lig Van GodՕրինակ

Aangetrek tot die Lewe deur die wonderbaarlike Lig van God
Baie seeskilpad spesies is bedreig. Dit is nie as gevolg van roofdiere, mense of besoedeling nie; dit is as gevolg van die toename in kunsmatige lig al langs die kus.
God het seeskilpadjies geskep om tydens volmaan gebore te word. Die maanlig lei die seeskilpadjies na die see (hul natuurlike habitat) toe, wanneer hulle uitbroei. Vir seeskilpadjies is lewe binne in die water.
Navorsers was verras om klein dooie seeskilpadjies aan die einde van sigsag spore tussen die volmaan se verligte roete en kunsmatige ligte van strandhuise, ligte en verkeer te vind. Die verwarring deur die kunsmatige lig het die skilpadjies na hul dood gelei.
Hierdie Bybelstudie sal jou na die onweerstaanbare lig van Jesus aantrek. “Ek is die Lig van die wêreld ... die lig wat lewe gee” (Johannes 8:12). Dit sal jou na sy Woord aantrek — “U Woord is ‘n lamp vir my voete en ‘n lig op my pad” (Psalm 119:105). Dit sal jou ook bemagtig om Christus se lig in ‘n donker wêreld te wees “Julle is die lig wat die wêreld moet verlig” (Matteus 5:14).
Soos jy daagliks God se Woord lees, dit oordink en in jou lewe toepas, sal jy beter toegerus wees om die vyand se kunsmatige ligte te onderskei, op God se verligte pad te bly en helder te skyn vir Christus in jou huis en in jou gemeenskap .
Daagliks: Lees die Skrifgedeelte, bid vir begrip en beantwoord die vrae.
Na aanleiding van hierdie gedeelte, hoe sou jy Jesus beskryf?
Wat het jy van Jesus geleer deur wat Hy sê en doen?
Սուրբ Գրություն
Այս Ծրագրի Մասին

Soos jy daagliks God se Woord lees, dit oordink en in jou lewe toepas, sal jy beter toegerus wees om die vyand se kunsmatige ligte te onderskei, op God se verligte pad te bly en helder te skyn vir Christus in jou huis en in jou gemeenskap.
More
Հարակից ծրագրեր

Քո անհուսության բժշկությունը

Աղոթք Հայաստանի և հայ ժողովրդի համար

Սուրբ ծննդյան նվերներ Էջմիածնի Էմմանուել եկեղեցուց

Աստծու սիրո խորհրդանիշը

Երբ անցնում ես ծանրագույն դժվարություններով

Տեր Աստծու շնորհը մեր մեծագույն օգնությունն է

Աստծու արդարությունը մեր ապահովությունն է

Դու նրանց հույսն ես․․․

Զրույց «Քո հրաշքն՝ ամեն օր»-ի ընթերցողի հետ
