1
KOLOSSENSE 2:6-7
Afrikaans 1983
AFR83
Aangesien julle dan Christus Jesus as Here aangeneem het, moet julle in verbondenheid met Hom lewe, in Hom gewortel en op Hom gebou, vas in die geloof soos julle geleer is, en met dankbaarheid vervul.
Cymharu
Archwiliwch KOLOSSENSE 2:6-7
2
KOLOSSENSE 2:8
Pas op dat niemand julle van Hom af wegvoer deur teorieë en argumente wat misleidend is nie. Dit is dinge wat berus op die oorlewering van mense, op wettiese godsdienstige reëls en nie op Christus nie.
Archwiliwch KOLOSSENSE 2:8
3
KOLOSSENSE 2:13-14
Julle was dood deurdat julle gesondig het en deurdat julle sondige natuur nog nie weggeneem was nie. God het julle egter saam met Christus lewend gemaak deurdat Hy ons al ons sondes vergewe het. Hy het die skuldbewys met sy eise teen ons tot niet gemaak. Deur dit aan die kruis te spyker, het Hy dit vir goed weggeneem.
Archwiliwch KOLOSSENSE 2:13-14
4
KOLOSSENSE 2:9-10
In Hom is die volle wese van God beliggaam, en in verbondenheid met Hom deel julle in sy volheid. Hy is die hoof oor elke mag en gesag.
Archwiliwch KOLOSSENSE 2:9-10
5
KOLOSSENSE 2:16-17
Daarom moet julle nie dat iemand vir julle voorskrywe wat julle moet eet en drink nie , of dat julle die jaarlikse feeste of die nuwemaansfees of die sabbatdag moet vier nie. Dit is alles maar net die skaduwee van wat sou kom; die werklikheid is Christus.
Archwiliwch KOLOSSENSE 2:16-17
Gartref
Beibl
Cynlluniau
Fideos