1
HANDELINGE 10:34-35
Nuwe Lewende Vertaling
NLV
Toe antwoord Petrus: “Waarlik, ek begryp nou eers dat God nie sekere mense bo ander voortrek nie. In enige volk neem Hy dié mense aan wat vir Hom ontsag het en doen wat reg is.
Cymharu
Archwiliwch HANDELINGE 10:34-35
2
HANDELINGE 10:43
“Van Hom getuig al die profete dat elkeen wat in Hom glo, vergewing van sondes deur sy Naam ont-vang.”
Archwiliwch HANDELINGE 10:43