Filippense/Kolossense: Dat Ek Hom Mag KenUkázka

Lees Filippense 1:12-26. Wat leer jy uit hierdie gedeelte oor Paulus se omstandighede? Wat is aan die gebeur? Maak ‘n nuwe nota oop vir Filippense 1:12-26 en skryf jou insigte neer. Terwyl jy daarmee besig is, moet jy oplet na Paulus se reaksie. Hoe hanteer hy sy situasie en waarom? Wat — of wie — is Paulus se passie?
Maak nou ‘n nuwe nota oop en lys in die nota wat jy leer van die verwysings na Hom in 1:1-26, oor Jesus Christus. Lees dan 1 Korintiërs 15:1-11. Hou in gedagte dat 1 Korintiërs ook deur Paulus geskryf is.
Wat sou jy sê is die hoofpunte van die evangelie wat ons uit Filippense leer, en wat Paulus vasberade is om te verdedig? Lys hierdie punte in dieselfde nota.
Toepassing: Vra vir die Here vandag vir ‘n kans om die evangelie met iemand te deel. Moenie vrees nie! Sy Gees is in jou en gee jou die krag om die goeie nuus te deel.
O tomto plánu

Waarom is dit dat mense so maklik mislei kan word aangaande geestelike sake ? In ’n tyd wanneer so baie mense beweer dat húlle al die antwoorde het, kan ons vind dat ons hopeloos verward is, en ’n verwronge begrip van Jesus Christus het. Waarheen kan ons gaan vir ’n duidelike beeld van wie Jesus werklik is?
More
Podobné plány

Zůstávejme v Ježíši: Přinášejme trvalé ovoce (Love God Greatly/Miluj Boha nesmírně)

Uvědomit si, že Bůh mě miluje

Co je mým účelem? Nauč se milovat Boha a milovat druhé lidi

Ester: Pro chvíli, jako je tato

Zkus se modlit

Porazit sebevědomí a úzkost

Sedmidenní vánoční rozjímání

Svoboda

Radujme se
