Filippense/Kolossense: Dat Ek Hom Mag KenUkázka

Die lees van die boek Filippense wys onbetwisbaar dat die Here Jesus Christus in hierdie kort, jubelende sendbrief, die sentrale figuur is.
Terwyl jy die inhoud van Filippense waarneem, sal daar verskeie sleutelwoorde opduik wat jy dwarsdeur die boek moet raaksien. Sleutelwoorde is woorde of frases wat herhaal word en gebruik is om die temas van tekste te bepaal. Die volgende sleutelwoorde word gevind in die eerste hoofstuk: blydskap (verbly), (een van) sin, (gesindheid), evangelie, en boeie. (*soek vir sinonieme van elk indien jou vertaling nie die presiese woorde bevat nie)
Maak ‘n nuwe nota oop en maak ‘n lys wat jy van elk van hierdie sleutelwoorde uit die teks leer.
Toepassing: Watter insig het jy vandag gekry wat jy kan toepas in jou lewe? Onthou, lewensverandering, nie kop-kennis nie, is die doel van Bybelstudie. Vra vir die Here om jou te verander in lig van wat jy leer.
Písmo
O tomto plánu

Waarom is dit dat mense so maklik mislei kan word aangaande geestelike sake ? In ’n tyd wanneer so baie mense beweer dat húlle al die antwoorde het, kan ons vind dat ons hopeloos verward is, en ’n verwronge begrip van Jesus Christus het. Waarheen kan ons gaan vir ’n duidelike beeld van wie Jesus werklik is?
More
Podobné plány

Zůstávejme v Ježíši: Přinášejme trvalé ovoce (Love God Greatly/Miluj Boha nesmírně)

Uvědomit si, že Bůh mě miluje

Co je mým účelem? Nauč se milovat Boha a milovat druhé lidi

Ester: Pro chvíli, jako je tato

Zkus se modlit

Porazit sebevědomí a úzkost

Sedmidenní vánoční rozjímání

Svoboda

Radujme se
