Logo de l'Aplicació de la Bíblia
Icona de cerca

Psalms 133

133
1’n Lied vir die opgaan na die feeste; van Dawid. Let op, hoe goed en hoe aangenaam is dit vir broers om saam te wees in eenheid!
2Dit is soos die kosbare olie op die kop en op die baard, die baard van Aharon, wat afloop op die kraag van sy kleed,
3soos die dou van Hermon wat val op die berg van Tziyon, want daar het יהוה die seën beveel, die lewe vir ewig!

S'ha seleccionat:

Psalms 133: PWL

Subratllat

Copia

Compara

Comparteix

None

Vols que els teus subratllats es desin a tots els teus dispositius? Registra't o inicia sessió