1
Yo'el 3:10
PWL in Standaard Protestantse Canon
SPC
Smee julle ploegskare in swaarde en julle snoeimesse in spiese; laat die swakkes sê: “Ek is ’n magtige man.”
Compara
Explorar Yo'el 3:10
2
Yo'el 3:15-16
Die son en die maan word donker en die sterre verloor hulle helderheid. יהוה brul uit Tziyon en verhef Sy stem uit Yerushalayim en die hemele en die aarde bewe, maar יהוה sal ’n toevlug wees vir Sy volk en ’n vesting vir die seuns van Yisra’el
Explorar Yo'el 3:15-16