1
Yo'el 2:12
PWL in Standaard Protestantse Canon
SPC
“Tog, selfs nou,” verklaar יהוה, “draai terug na My toe met jou hele verstand, wil en emosie en met vas, met gehuil en met rou
Compara
Explorar Yo'el 2:12
2
Yo'el 2:28
Dit sal gebeur na hierdie dat Ek My Gees sal uitstort op die hele mensdom en julle seuns en julle dogters sal profeteer, julle ou mense sal drome droom en julle jongmanne sal visioene sien.
Explorar Yo'el 2:28
3
Yo'el 2:13
en skeur julle verstand, wil en emosie en nie julle klere nie en wees berouvol oor boosheid.” Draai nou terug na יהוה, julle God, want Hy is goedgunstig en het liefdevolle omgee, stadig om kwaad te word en is oorvloedig in liefdevolle goedheid.
Explorar Yo'el 2:13
4
Yo'el 2:32
Dit sal gebeur dat elkeen wat die Karakter en Outoriteit van יהוה aanroep, bevry sal word, want op die berg Tziyon en in Yerushalayim sal daar bevryding wees, soos יהוה gesê het aan die oorgeblewenes wat יהוה geroep het
Explorar Yo'el 2:32
5
Yo'el 2:31
Die son sal verander word in duisternis en die maan in bloed, voordat die groot en ontsagwekkende dag van יהוה kom.
Explorar Yo'el 2:31