1
Hoshea 14:9
PWL in Standaard Protestantse Canon
SPC
Wie ook al wys is, laat hom hierdie dinge verstaan; wie ook al onderskeiding het, laat hom dit ken! Want die lewenswyse van יהוה is reg en die onpartydige en opregte sal daarin loop, maar die oortreders sal daarin struikel!</book>
Compara
Explorar Hoshea 14:9
2
Hoshea 14:2
Neem woorde saam met julle en keer terug na יהוה. Sê vir Hom: “Verwyder alle onregverdigheid en ontvang ons goedgunstiglik sodat ons die vrug van ons lippe kan aanbied.
Explorar Hoshea 14:2
3
Hoshea 14:4
Ek sal hulle afvalligheid genees, Ek sal hulle vrylik liefhê, want My woede het van hulle af weggedraai.
Explorar Hoshea 14:4