1
Hoshea 13:4
PWL in Standaard Protestantse Canon
SPC
Tog was Ek, יהוה, sedert die land van Mitzrayim jou God en buiten My moes jy geen God geken het nie, want daar is geen redder buiten My nie.
Compara
Explorar Hoshea 13:4
2
Hoshea 13:14
Sal Ek hulle loskoop uit die krag van Sh’ol? Sal Ek hulle terugkoop uit die dood? Dood, waar is jou dorings? Sh’ol, waar is jou angel? Vertroosting is verborge vir My oë.
Explorar Hoshea 13:14
3
Hoshea 13:6
Soos hulle hul weiding gehad het, het hulle versadig geword en versadig, het hulle verstand, wil en emosie hoogmoedig geword; daarom het hulle My vergeet.
Explorar Hoshea 13:6