1
Eksodus 39:43
PWL in Standaard Protestantse Canon
SPC
Mosheh het al die werk inspekteer en werklik, hulle het dit gemaak soos יהוה beveel het, so het hulle dit gemaak en Mosheh het hulle geseën.
Compara
Explorar Eksodus 39:43
2
Eksodus 39:42
Volgens alles wat יהוה Mosheh beveel het, so het die seuns van Yisra’el al die werk gedoen.
Explorar Eksodus 39:42
3
Eksodus 39:32
So is dan al die werk aan die Tent van Ontmoeting voltooi en die seuns van Yisra’el het dit gemaak net soos יהוה Mosheh beveel het; so het hulle dit gemaak.
Explorar Eksodus 39:32