1
Eksodus 40:38
PWL in Standaard Protestantse Canon
SPC
want die wolk van יהוה was bedags en vuur in die nag op die tent, voor die oë van die hele huis van Yisra’el, op al hulle reise.
Compara
Explorar Eksodus 40:38
2
Eksodus 40:34-35
en die wolk het die Tent van Ontmoeting oordek en die Gemanifesteerde Teenwoordigheid van יהוה het die tent gevul. Mosheh was nie in staat om in die Tent van Ontmoeting in te gaan nie omdat die wolk daarop gerus en die Teenwoordigheid van יהוה die tent gevul het.
Explorar Eksodus 40:34-35