1
Eksodus 25:8-9
PWL in Standaard Protestantse Canon
SPC
Hulle moet ook vir My ’n afgesonderde plek maak sodat Ek tussen hulle kan bly. Volgens alles wat Ek jou gaan wys; die bloudrukplan van die tabernakel en die bloudrukplan van alles wat daarby hoort; presies so moet julle dit maak.
Compara
Explorar Eksodus 25:8-9
2
Eksodus 25:2
“Praat met die seuns van Yisra’el dat hulle aan My ’n bydrae moet bring; vanaf elkeen wat met ’n gewillige hart gee, moet julle My offer ontvang.
Explorar Eksodus 25:2