Eksodus 25:8-9
Eksodus 25:8-9 SPC
Hulle moet ook vir My ’n afgesonderde plek maak sodat Ek tussen hulle kan bly. Volgens alles wat Ek jou gaan wys; die bloudrukplan van die tabernakel en die bloudrukplan van alles wat daarby hoort; presies so moet julle dit maak.

