1
Eksodus 23:25-26
PWL in Standaard Protestantse Canon
SPC
Julle moet יהוה, julle God, dien en Ek sal jou brood en jou water seën en Ek sal siektes van tussen jou uit verwyder. Niemand in jou land sal ’n miskraam hê of onvrugbaar wees nie. Ek sal die getal van jou dae vervul.
Compara
Explorar Eksodus 23:25-26
2
Eksodus 23:20
Let op, Ek stuur ’n boodskapper voor jou uit om jou op die pad te bewaar en om jou na die plek te bring wat Ek gereedgemaak het.
Explorar Eksodus 23:20
3
Eksodus 23:22
maar as jy sekerlik na sy stem luister en alles doen wat Ek sal sê, sal Ek ’n Vyand van jou vyande en ’n Teëstander van jou teëstanders wees
Explorar Eksodus 23:22
4
Eksodus 23:2-3
Jy mag nie die meerderheid volg in doen van boosheid nie en jy mag nie in ’n regsaak getuienis aflê agter die meerderheid aan om die reg te verdraai nie. Jy mag nie partydig wees vir die arme in sy regsaak nie.
Explorar Eksodus 23:2-3
5
Eksodus 23:1
Jy mag geen valse gerug versprei nie. Moenie jou hand by die bose oortreder sit om ’n valse getuie te wees nie.
Explorar Eksodus 23:1