1
Eksodus 22:22-23
PWL in Standaard Protestantse Canon
SPC
Julle mag geen weduwee of wees leed aandoen nie. As jy hulle enigsins leed aandoen en hulle roep uit na My toe, dan sal Ek hulle geroep sekerlik hoor
Compara
Explorar Eksodus 22:22-23
2
Eksodus 22:21
Jy mag nie ’n vreemdeling sleg behandel of hom onderdruk nie, want julle was vreemdelinge in die land van Mitzrayim.
Explorar Eksodus 22:21
3
Eksodus 22:18
’n Heks mag jy nie laat lewe nie.
Explorar Eksodus 22:18
4
Eksodus 22:25
As jy aan My volk, aan die arme by jou, geld leen, mag jy vir hom nie soos ’n skuldeiser wees nie: julle mag hom geen rente oplê nie.
Explorar Eksodus 22:25