Logotip de YouVersion
La BíbliaPlansVídeos
Aconsegueix l'aplicació
Selector d'idiomes
Icona de cerca

Versets bíblics populars de Eksodus 13

1

Eksodus 13:21-22

PWL in Standaard Protestantse Canon

SPC

יהוה het voor hulle uitgetrek, bedags in ’n wolkkolom om vir hulle die pad te wys en snags in ’n vuurkolom om op hulle te skyn, om dag en nag te trek. Die wolkkolom het nie bedags en die vuurkolom nie snags van voor die volk weggegaan nie.

Compara

Explorar Eksodus 13:21-22

2

Eksodus 13:17

PWL in Standaard Protestantse Canon

SPC

Dit het gebeur dat toe Farao die volk laat gaan het, God hulle nie deur die land van die F’lishtyne gelei het nie, alhoewel dit nader was, want God het gesê: “Sodat die volk, as hulle oorlog sien, nie dalk hulle gedagtes verander en teruggaan na Mitzrayim toe nie.”

Compara

Explorar Eksodus 13:17

3

Eksodus 13:18

PWL in Standaard Protestantse Canon

SPC

God het die volk daarom omgelei op die pad van die wildernis na die Rooisee. Die seuns van Yisra’el het gewapend uit Mitzrayim uit opgetrek.

Compara

Explorar Eksodus 13:18

Plans de lectura i devocionals gratuïts relacionats amb Eksodus 13

Capítol anterior
Capítol següent
YouVersion

Animant-te i desafiant-te a buscar la intimitat amb Déu cada dia.

Ministeri

Sobre

Carreres

Fes-te voluntari

Blog

Premsa

Enllaços útils

Ajuda

Fer un donatiu

Versions de la Bíblia

Bíblia en àudio

Idiomes de la Bíblia

Verset del dia


Un Ministeri Digital de

Life.Church
Català

©2026 Life.Church / YouVersion

Política de privacitatCondicions d'ús
Programa de divulgació de vulnerabilitats
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest