Eksodus 13:21-22
Eksodus 13:21-22 SPC
יהוה het voor hulle uitgetrek, bedags in ’n wolkkolom om vir hulle die pad te wys en snags in ’n vuurkolom om op hulle te skyn, om dag en nag te trek. Die wolkkolom het nie bedags en die vuurkolom nie snags van voor die volk weggegaan nie.


