1
Eksodus 14:14
PWL in Standaard Protestantse Canon
SPC
יהוה sal vir julle baklei en julle moet stil wees.”
Compara
Explorar Eksodus 14:14
2
Eksodus 14:13
Mosheh het vir die volk gesê: “Moenie bang wees nie, staan vas en sien die verlossing van יהוה wat Hy vandag vir julle sal bereik, want die Mitzrayimiete wat julle vandag sien, sal julle in ewigheid nie weer sien nie.
Explorar Eksodus 14:13
3
Eksodus 14:16
en jy, lig op jou staf en steek jou hand uit oor die see en verdeel dit en die seuns van Yisra’el sal dwarsdeur die see op droë grond trek.
Explorar Eksodus 14:16
4
Eksodus 14:31
Yisra’el het die groot hand gesien wat יהוה teen die Mitzrayimiete gebring het en die volk het יהוה respekvol gevrees en vertrou in יהוה en in Mosheh, Sy dienskneg.
Explorar Eksodus 14:31