Logotip de YouVersion
La BíbliaPlansVídeos
Aconsegueix l'aplicació
Selector d'idiomes
Icona de cerca

Versets bíblics populars de Dani'el 6

1

Dani'el 6:10

PWL in Standaard Protestantse Canon

SPC

Toe Dani’el verneem dat die bevel geskryf is, het hy in sy huis ingegaan en die vensters in sy kamer was oop in die rigting van Yerushalayim. Hy het drie maal op ’n dag op sy knieë gegaan en gebid en dank uitgespreek voor sy God, net soos hy tevore gedoen het.

Compara

Explorar Dani'el 6:10

2

Dani'el 6:22

PWL in Standaard Protestantse Canon

SPC

My God het Sy boodskapper gestuur en die bekke van die leeus toegemaak en hulle het my geen leed aangedoen nie, want ek was onskuldig voor Hom en ook teenoor u, o koning, het ek geen oortreding begaan nie.”

Compara

Explorar Dani'el 6:22

3

Dani'el 6:26-27

PWL in Standaard Protestantse Canon

SPC

Deur my word bevel gegee dat manne in die hele magsgebied van my koninkryk moet bewe en respekvol vrees voor die God van Dani’el, want Hy is die lewende God en is vir ewig en Sy Koninkryk sal nie vernietig word nie en Sy heerskappy sal wees, selfs tot die einde toe. Hy verlos, bevry en red en doen tekens en wonderwerke in die hemel en op aarde, want Hy het Dani’el uit die mag van die leeus bevry.”

Compara

Explorar Dani'el 6:26-27

4

Dani'el 6:16

PWL in Standaard Protestantse Canon

SPC

Toe het die koning bevel gegee en hulle het Dani’el gebring en in die kuil met leeus gegooi. Die koning het gepraat en vir Dani’el gesê: “Jou God, wat jy gedurigdeur dien, sal jou bevry!”

Compara

Explorar Dani'el 6:16

Capítol anterior
Capítol següent
YouVersion

Animant-te i desafiant-te a buscar la intimitat amb Déu cada dia.

Ministeri

Sobre

Carreres

Fes-te voluntari

Blog

Premsa

Enllaços útils

Ajuda

Fer un donatiu

Versions de la Bíblia

Bíblia en àudio

Idiomes de la Bíblia

Verset del dia


Un Ministeri Digital de

Life.Church
Català

©2026 Life.Church / YouVersion

Política de privacitatCondicions d'ús
Programa de divulgació de vulnerabilitats
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest