Logotip de YouVersion
La BíbliaPlansVídeos
Aconsegueix l'aplicació
Selector d'idiomes
Icona de cerca

Versets bíblics populars de Dani'el 5

1

Dani'el 5:23

PWL in Standaard Protestantse Canon

SPC

maar u het uself opgelig teen die Meester van die hemel en die voorwerpe van Sy huis het hulle voor u gebring en u en u prinse, u vroue en u byvroue het wyn daaruit gedrink en u het die gode van silwer, goud, koper, yster, hout en klip geprys, wat nie sien of hoor of weet nie en die God in Wie se hand u asem en u lewenshandel is, Hom het u nie opgelig of vereer nie.

Compara

Explorar Dani'el 5:23

2

Dani'el 5:25-28

PWL in Standaard Protestantse Canon

SPC

Dit is die skrif wat geskrywe is: M’ne, m’ne. T’kel ufarsín (Ar. stam = P’res). Hierdie is die betekenis van die woorde: M’ne - God het u koningskap afgetel en dit tot ’n einde gebring. T’kel - u is geweeg op die weegskaal en te lig bevind. P’res - u koninkryk is verdeel en aan die Mede en Perse gegee.

Compara

Explorar Dani'el 5:25-28

Capítol anterior
Capítol següent
YouVersion

Animant-te i desafiant-te a buscar la intimitat amb Déu cada dia.

Ministeri

Sobre

Carreres

Fes-te voluntari

Blog

Premsa

Enllaços útils

Ajuda

Fer un donatiu

Versions de la Bíblia

Bíblia en àudio

Idiomes de la Bíblia

Verset del dia


Un Ministeri Digital de

Life.Church
Català

©2026 Life.Church / YouVersion

Política de privacitatCondicions d'ús
Programa de divulgació de vulnerabilitats
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest