Dani'el 5:25-28
Dani'el 5:25-28 SPC
Dit is die skrif wat geskrywe is: M’ne, m’ne. T’kel ufarsín (Ar. stam = P’res). Hierdie is die betekenis van die woorde: M’ne - God het u koningskap afgetel en dit tot ’n einde gebring. T’kel - u is geweeg op die weegskaal en te lig bevind. P’res - u koninkryk is verdeel en aan die Mede en Perse gegee.

