1
'Amos 8:11
PWL in Standaard Protestantse Canon
SPC
Let op, daar kom dae,” verklaar יהוה-God, “wanneer Ek ’n hongersnood oor die land sal stuur, nie ’n honger na brood of ’n dors na water nie, maar eerder om die boodskap van יהוה te hoor en te doen.
Compara
Explorar 'Amos 8:11
2
'Amos 8:12
Mense sal steier van see tot see en van die noorde na die ooste; hulle sal heen en weer gaan om die boodskap van יהוה te soek, maar hulle sal dit nie vind nie.
Explorar 'Amos 8:12