Toe het `Amos Amatzyah geantwoord: “Ek is nie ’n profeet en ook nie die seun van ’n profeet nie, want ek is ’n veewagter en kweker van wildevyebome,
maar יהוה het my agter die kleinvee weggevat en יהוה het vir my gesê: ‘Gaan, profeteer vir My volk Yisra’el.’