1
1 Korinthiërs 9:25-26
PWL in Standaard Protestantse Canon
SPC
Elkeen wat aan ’n kompetisie deelneem, dissiplineer sy gedagtes: húlle om ’n verganklike kroon te ontvang, maar ons ’n onverganklike. Ek hardloop daarvolgens soos een wat nie onseker is nie, ek neem deel soos een wat nie in die lug slaan nie
Compara
Explorar 1 Korinthiërs 9:25-26
2
1 Korinthiërs 9:27
maar ek dissiplineer my liggaam en maak dit gehoorsaam sodat ek nie terwyl ek vir ander verkondig het, self verwerplik sou wees nie.
Explorar 1 Korinthiërs 9:27
3
1 Korinthiërs 9:24
Weet julle nie dat die wat in die stadion hardloop, wel almal hardloop, maar dat een die prys kry nie? Hardloop op so manier dat julle dit sal kry.
Explorar 1 Korinthiërs 9:24
4
1 Korinthiërs 9:22
Ek was by die swakkes as swak om die swakkes te wen; vir almal het ek alles geword om almal te red
Explorar 1 Korinthiërs 9:22