1
1 Korinthiërs 8:6
PWL in Standaard Protestantse Canon
SPC
is daar vir ons een God-die-Vader, vanuit Wie alles is en ons is in Hom; een Meester, Yeshua, Die Gesalfde Een, want alles is in Sy hand en ook ons is in Sy hand.
Compara
Explorar 1 Korinthiërs 8:6
2
1 Korinthiërs 8:1-2
Aangaande die offers wat aan afgode geoffer word, weet ons dat ons almal kennis het. Die kennis blaas op, maar die liefde bou op. As iemand dink dat hy enige iets ken, ken hy nog niks soos ’n mens dit behoort te ken nie
Explorar 1 Korinthiërs 8:1-2
3
1 Korinthiërs 8:13
As kos dus my broer laat struikel, sal ek vir ewig geen vleis eet nie, om nie sonde na my broer toe te bring nie.
Explorar 1 Korinthiërs 8:13
4
1 Korinthiërs 8:9
Wees versigtig dat hierdie sterkte van julle nie miskien ’n struikelblok word vir die wat swak is nie
Explorar 1 Korinthiërs 8:9