1
1 Korinthiërs 10:13
PWL in Standaard Protestantse Canon
SPC
Geen versoeking het na julle toe gekom behalwe van ’n mens nie, maar God is vertrouenswaardig, wat nie sal toelaat dat julle bo julle vermoë getoets word nie, maar Hy sal vir julle versoeking ook ’n uitkoms gee sodat julle dit sal kan verdra.
Compara
Explorar 1 Korinthiërs 10:13
2
1 Korinthiërs 10:31
Of julle dan eet of drink of enige iets doen, doen alles tot eer, lof en aanbidding van God.
Explorar 1 Korinthiërs 10:31
3
1 Korinthiërs 10:12
Van nou af, elkeen wat dink dat hy staan, moet oppas dat hy nie val nie.
Explorar 1 Korinthiërs 10:12
4
1 Korinthiërs 10:23
Alles is onder my outoriteit, maar nie alles is tot voordeel nie. Alles is onder my outoriteit, maar nie alles bou óp nie.
Explorar 1 Korinthiërs 10:23
5
1 Korinthiërs 10:24
Niemand moet nét sy eie belange soek nie, maar óók die belange van sy naaste.
Explorar 1 Korinthiërs 10:24