1
Rut 1:16
PWL Druk Weergawe (Siries)
PWL
Rut sê vir haar: “Dit is ver van my om weg te draai daarvan om u te volg en u te los, want waar u gaan, sal ek gaan en waar u bly, sal ek bly; u volk sal my volk wees en u God my God.
Compara
Explorar Rut 1:16
2
Rut 1:17
Waar u sterf, sal ek sterf en daar begrawe word! Mag יהוה so aan my doen en ook meer, as selfs die dood my van u kan skei.”
Explorar Rut 1:17