1
Lied van liedere 8:6
PWL Druk Weergawe (Siries)
PWL
Maak my soos ’n seël op jou verstand, wil en emosie, soos ’n seël op jou arm, want liefde is sterk soos die dood, begeerte is wreed soos Sh’ol, sy vonke is vonke van vuur en vlamme.
Compara
Explorar Lied van liedere 8:6
2
Lied van liedere 8:7
Baie waters kan die liefde nie uitblus en riviere kan dit nie wegvoer nie en tog, as ’n man al die besittings van sy huis gee vir die liefde, sal mense spot met hom.
Explorar Lied van liedere 8:7