1
Rut 2:12
PWL Druk Weergawe (Siries)
PWL
Mag יהוה, die God van Yisra’el jou beloon en mag die Een onder wie se vlerk jy kom skuil het, jou terugbetaal.”
Compara
Explorar Rut 2:12
2
Rut 2:11
Bo’az sê vir haar: “Ek is ten volle ingelig oor alles wat jy vir jou skoonmoeder gedoen het ná die dood van jou man en nou het jy jou vader en jou moeder en jou familie verlaat en na ’n volk gekom wat jy nie vroeër geken het nie.
Explorar Rut 2:11