1
Psalms 148:13
PWL Druk Weergawe (Siries)
PWL
want Sy Naam (Karakter en Outoriteit) alleen is verhewe; Sy grootsheid is op aarde en in die hemele!
Compara
Explorar Psalms 148:13
2
Psalms 148:5
Laat hulle die Naam (Karakter en Outoriteit) van יהוה helder en duidelik loof, want Hy het gepraat en hulle is geskep.
Explorar Psalms 148:5
3
Psalms 148:1
Loof Yah helder en duidelik! Loof יהוה helder en duidelik vanuit die hemele; loof Hom helder en duidelik in die hoogtes!
Explorar Psalms 148:1